![]() |
|
|
Hermanusdie
aarde is gedoop
vandag was so warmvandag was so warmen afrika so sloom dat mens urelank in die skadu oor die betekenis van woorde en verlore liefdes kon droom so donker dat dorstige kinders kwyn in sy son vandag was te warm om lank bedroef te wees of bly later: die nag en blink swart water stroom in arcadia se strate af
|
Contact
Details /
Kontakbesonderhede Address: 47 Chiappini Street Onrusrivier 7201 South Africa Adres:
E-mail
/ E-pos: |
Last updated: 16-Feb-2008